Bou, Veg & Help

Beweeg.co.za is ‘n digitale donasie-platform.

Hier kan lede & nie-lede die Solidariteit Beweging se instellings en/of hul verskeie veldtogte individueel ondersteun.