Ondersteun jou gemeenskap in aksie!

BOUFONDS

Ons bou aan ’n toekoms!

Kennis is die beste manier om ons jongmense teen ’n onsekere ekonomie te beskerm. Help ons om goeie opleiding in skaars vaardighede te bevorder.

TANS IN AKSIE

Bou om te bly

AKADEMIA

Jou studietuiste in Afrikaans

Akademia is ʼn hoëronderwysinstelling uit die Afrikaanse gemeenskap vir die Afrikaanse gemeenskap, en is geskoei daarop om opgeleide en afgeronde studente te lewer.

Tans in aksie
Corona Noodfonds

Sol-Tech

Sol-Tech sorg vir ‘n voorsprong!

Sol-Tech het ten doel om jongmense se toekomsdrome deur beroepsgerigte opleiding te verwesenlik.

Helpende Hand

Maak ’n verskil in jou gemeenskap!

Ons is ‘n welsynsorganisasie wat fokus om ’n antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis te vind. Help ons Afrikaner-armoede verlig, voorkom en verbreek deur ons verskeie projekte.
Tans in aksie
Kosblikkie-projek | Skooltassie | Bejaarde-projekte | Studiefonds

Maroela Media

Gebalanseerd en betroubaar!

Ons verskaf relevante, gebalanseerde en betroubare nuus met betreking tot die Afrikaner-wêreld met integriteit.

Help ons hierdie nuus gratis bied.

Regsfonds

Beskerming teen rasseverteenwoordiging!

Ons doel is om die regering se onregmatige toepassing van regstellende aksie teen te staan. Help ons hierdie stryd baklei sodat ons kinders nie daaronder ly nie.
Tans in aksie
34 Regstellendeaksiesake