Solidariteit bou om te bly.

Die eerste studente is op 1 Februarie 2021 op die nuwe Sol-Tech-kampus verwelkom. Hierdie projek van R300 miljoen kon aangepak word danksy die bydraes van Solidariteit se Boufonds-lede. ‘n Koshuis vir Sol-Tech-studente, wat deel is van die R300 miljoen, word ook beplan.

Die Boufonds se volgende groot projek gaan die ontwikkeling van Akademia se nuwe kampus wees. Die argitekte werk reeds aan die planne. Die projek gaan uiteindelik sowat R1,5 miljard kos.

Dit is ons land. Ons gaan net hier bly en aan n toekoms bou. Ons wil jou nool – kom dra by. Borg ‘n baksteen, help ons om te bou, help om n fondasie vir die toekoms te bou. En, dit is maklik om dit te doen.

VELDTOGTE TANS IN AKSIE:

Bou om te bly

ONDERSTEUN DIE BOUFONDS!

R
Wil jy die bankkostes help betaal?

Maak hierdie donasie maandeliks?

Persoonlike inligting



TOTALE SKENKING : R

Help ons om goeie opleiding in skaars vaardighede te bevorder.

Voltooi asseblief die onderstaande:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp