Sol-Tech sorg vir ‘n voorsprong!

Sol-Tech het ten doel om jongmense se toekomsdrome deur beroepsgerigte opleiding te verwesenlik. Met Afrikaans as onderrigmedium en ’n stewige Christelike grondslag kan ons die belangrikheid van moedertaalonderrig en die ontwikkeling van waardegedrewe studente nie genoeg onderstreep nie. Ongelukkig is uitdagende finansiële tye en die tekort aan fondse om te gaan studeer ’n realiteit vir 50% van die studente wat by Sol-Tech wil kom studeer. Deur middel van die Sol-Tech-skenkingsfonds is daar nou ’n volhoubare model geskep om skenkings te werf, uit te bou en ten bate van Sol-Tech se studente aan te wend!

ONDERSTEUN SOL-TECH!

R
Wil jy die bankkostes help betaal?

Maak hierdie donasie maandeliks?

Persoonlike inligting



TOTALE SKENKING : R

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp